Fiela SE Kind by Dalene Matthee

Fiela SE Kind by Dalene Matthee

Regular price
Checking stock...
Regular price
Checking stock...
Proud to be B-Corp

Our business meets the highest standards of verified social and environmental performance, public transparency and legal accountability to balance profit and purpose. In short, we care about people and the planet.

The feel-good place to buy books
  • Free delivery in Australia
  • Supporting authors with AuthorSHARE
  • 100% recyclable packaging
  • Proud to be a B Corp – A Business for good
  • Buy-back with Ziffit
Dalene Matthee (gebore Scott) is op 13 Oktober 1938 op Riversdal gebore. Sy het in 1957 daar gematrikuleer, en aan 'n musiekskool op Oudtshoorn en by die Holy Cross Covent op Graaff-Reinet musiekopleiding ontvang. Voordat sy oornag roem verwerf het met haar eerste Bosroman, het Dalene tydskrifverhale geskryf en twee populü¾˜–”¼re romans gepubliseer: 'n Huis vir Nadia (1982) en Petronella van Aarde, Burgemeester (1983). Haar eerste boek was 'n kinderverhaal, Die twaalfuurstokkie (1970), en in 1982 het daar ook van haar 'n bundel kortverhale, Die Judasbok, verskyn. Kringe in 'n bos (1984), haar roman oor die uitwissing van olifante en die uitbuiting van houtkappers in die Knysna-bos, was 'n internasionale sukses. Nog drie Bos-boeke het gevolg: Fiela se kind (1985), Moerbeibos (1987) en Toorbos (2003). In 1993 het Brug van die esels verskyn en in 1995 Susters van Eva. Haar roman, Pieternella van die Kaap, het in Maart 2000 verskyn. Dalene Matthee se boeke is in sowat veertien tale vertaal, onder meer Frans, Duits, Spaans, Italiaans, Hebreeus en Yslands. Sy het die ATKV-prys vir goeie gewilde prosa vier keer verower, en in 1993 het sy in Zü¾˜¶˜¼rich 'n Switserse literatuurprys ontvang vir haar lewenskragtige literü¾˜–”¼re werk en haar hartstogtelike belangstelling in natuurbeskerming. Dalene Matthee sterf op Sondag, 20 Februarie 2005 in Mosselbaai nadat sy vir hartversaking behandel is.
SKU Unavailable
ISBN 13 9780624022695
ISBN 10 0624022692
Title Fiela SE Kind
Author Dalene Matthee
Condition Unavailable
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Year published 1985-12-31
Number of pages 314
Cover note Book picture is for illustrative purposes only, actual binding, cover or edition may vary.