
Op soek na nog ou Kampvure by Abel Botha
Hierdie is nog 'n boek met jagstories en stories van die ver plekke - daar waar min ander mense ook spore trap. Hierdie boek vertel stories van ware gebeure en ver plekke, sommige wat lank gelede gebeur het.
Abel Botha is 'n Siviele-ontwerp ingenieur van beroep en woon in Tzaneen in die Limpopo Provinsie. Hy jag en besoek die ver plekke al vir meer as 50 jaar. Deur die jare verskyn verskeie van sy gedigte, artikels en stories in verskillende tydskrifte. In 2014-2016 publiseer hy as skrywer-uitgewer 'n digbundel, vier kampvuurboeke en 'n geestelike boek. In sy vrye tyd is hy lief vir lees en natuurlik om te jag.
| SKU | Unavailable |
| ISBN 13 | 9780620640831 |
| ISBN 10 | 0620640839 |
| Title | Op soek na nog ou Kampvure |
| Author | Abel Botha |
| Series | Abel Botha Kampvuurboeke |
| Condition | Unavailable |
| Binding Type | Paperback |
| Publisher | Abel Botha |
| Year published | 2015-02-09 |
| Number of pages | 170 |
| Cover note | Book picture is for illustrative purposes only, actual binding, cover or edition may vary. |
| Note | Unavailable |



