Eilande by Dan Sleigh

Eilande by Dan Sleigh

View All Editions
Regular price
Checking stock...

Eilande

Eilande by Dan Sleigh

EILANDE is m r as net 'n boek. Dis 'n magistrale roman, 'n oerteks wat saam met die Dagjoernaal van Jan van Riebeeck gelees behoort te word. Dis eintlik 'n gebeurtenis wat 'n andersmaak bring vir elkeen wat dit onder hande neem. Maar dis ook 'n helder boek. Dit s vir jou in die eerste lang paragraaf wat dit gaan doen, en dan doen dit daardie ding. Dit plaas ons geskiedenis, in 'n daad van liefdesbetuiging, in die liggaam van 'n vrou.
SKU Unavailable
ISBN 13
Title Eilande
Author Dan Sleigh
Condition Unavailable
Binding Type
Publisher
Year published
Cover note Book picture is for illustrative purposes only, actual binding, cover or edition may vary.

View All Editions

Filters

Loading editions...

⚠️

Unable to load editions. Please refresh the page to try again.