
Nicol, Mike: - Staatsrotte is die vertaling van Mike Nicol se twintigste boek. Hy is die skrywer van romans, nie-fiksie en poü¾˜¦”¼sie. Sy rillers word in die Verenigde Koningkryk en die VSA gepubliseer en is reeds in Afrikaans, Nederlands, Frans en Duits vertaal. Sowel sy Revenge Trilogy as Dieners & donners en Woes haal Duitsland se KrimiZeit Top 10. Sy roman Payback was op die kortlys vir die Vrij Nederland-prys vir riller van die jaar en die Franse Prix SNCF Du Polar in 2016. Hy woon in Kaapstad.
| SKU | Unavailable |
| ISBN 13 | 9781906964993 |
| ISBN 10 | 1906964998 |
| Title | Black Heart |
| Author | Mike Nicol |
| Condition | Unavailable |
| Binding Type | Paperback |
| Publisher | Old Street Publishing |
| Year published | 2012-03-13 |
| Number of pages | 0 |
| Cover note | Book picture is for illustrative purposes only, actual binding, cover or edition may vary. |
| Note | Unavailable |