

Eilande by Dan Sleigh
EILANDE is m r as net 'n boek. Dis 'n magistrale roman, 'n oerteks wat saam met die Dagjoernaal van Jan van Riebeeck gelees behoort te word. Dis eintlik 'n gebeurtenis wat 'n andersmaak bring vir elkeen wat dit onder hande neem. Maar dis ook 'n helder boek. Dit s vir jou in die eerste lang paragraaf wat dit gaan doen, en dan doen dit daardie ding. Dit plaas ons geskiedenis, in 'n daad van liefdesbetuiging, in die liggaam van 'n vrou.| SKU | Unavailable |
| ISBN 13 | |
| ISBN 10 | |
| Title | Eilande |
| Author | Dan Sleigh |
| Series | |
| Condition | Unavailable |
| Binding Type | |
| Publisher | |
| Year published | |
| Number of pages | |
| Cover note | Book picture is for illustrative purposes only, actual binding, cover or edition may vary. |
| Note | Unavailable |
View All Editions
Filter
Applied Filters (0)
Sort by:
Loading editions...