
Hoerkind by Herman Lategan
Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ? hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ? skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ? jaar kinderhuis toe. Om soos ? weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste.
Herman Lategan is ’n bekroonde joernalis en skrywer van Groenpunt. Oor die jare skryf hy vir oor die 50 tydskrifte, koerante en webblaaie, onder meer Vogue Entertaining + Travel, Time Out, House and Leisure, Cape Style, Mail & Guardian en Vrye Weekblad. Sy Rapport-rubrieke is in twee bundels byeengebring. ʼn Aantal gedigte en kortverhale het al verskyn. Hy het ook vir e.tv gewerk en vryskut-insetsels vir etlike radiostasies soos FMR en Cape Talk gelewer.
| SKU | Unavailable |
| ISBN 13 | 9781776093380 |
| ISBN 10 | 1776093380 |
| Title | Hoerkind |
| Author | Herman Lategan |
| Condition | Unavailable |
| Binding Type | Paperback |
| Publisher | Penguin Random House South Africa |
| Year published | 2022-07-01 |
| Number of pages | 248 |
| Cover note | Book picture is for illustrative purposes only, actual binding, cover or edition may vary. |
| Note | Unavailable |