In Die Nimmer-Immer-Bos by Linda Rode

In Die Nimmer-Immer-Bos by Linda Rode

Regular price
Checking stock...
Regular price
Checking stock...
Summary

Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos waar 'n durende wereld van stories op lesers, jonk en oud, wag. Hier is sestig verhale, byeengesoek en oorvertel deur sprokiesliefhebber en samesteller van kinderboeke Linda Rode.

The feel-good place to buy books
  • Free US shipping over $15
  • Buying preloved emits 41% less CO2 than new
  • Millions of affordable books
  • Give your books a new home - sell them back to us!

In Die Nimmer-Immer-Bos by Linda Rode

Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos waar 'n durende wereld van stories op lesers, jonk en oud, wag. Hier is sestig verhale, byeengesoek en oorvertel deur sprokiesliefhebber en samesteller van kinderboeke Linda Rode. Die verhale is so beplan dat die kleintjies vir wie daar voorgelees word, sowel as ouer kinders wat self lees, ewe veel plesier aan die titel sal he. Dis 'n omvattende bundel wat die kind se belewing van die wye wereld van sprokies en ander folklore sal verruim. Kort brokkies kommentaar aan die einde van elke storie dui die lande van oorsprong aan en plaas die verhale uit Afrika, Europa, die Ooste en ander werelddele in konteks met mekaar.
SKU Unavailable
ISBN 13 9780624047674
ISBN 10 0624047679
Title In Die Nimmer-Immer-Bos
Author Linda Rode
Condition Unavailable
Binding Type Paperback
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Year published 2010-03-17
Number of pages 256
Cover note Book picture is for illustrative purposes only, actual binding, cover or edition may vary.