
The Karoo cookbook by Rose Willis
Reflecting the cuisine of this region, The Karoo cookbook, is filled with delicious recipes that have been handed down from generation to generation.
Braam van Wyk het 'n doktorsgraad van die Universiteit van Pretoria waar hy tans Professor in Plantkunde en Kurator van die Herbarium is. Hy is 'n deskundige op die gebied van die klassifikasie van bome en is die skrywer van wetenskaplike artikels en boeke waaronder Field Guide to Wild Flowers of the Highveld en Field Guide to Trees of Southern Africa. Piet van Wyk (1931-2006), nie familie nie, het aan die Potchefstroomse Universiteit gegradueer. In 1991 is 'n eredoktorsgraad deur Unisa aan hom toegeken. Onder sy publikasies is Veldgids tot die Bome van die Nasionale Krugerwildtuin, Southern African Trees: A Photographic Guide en Field Guide to Trees of Southern Africa.
| SKU | Unavailable |
| ISBN 13 | 9781770076105 |
| ISBN 10 | 1770076107 |
| Title | The Karoo cookbook |
| Author | Rose Willis |
| Condition | Unavailable |
| Binding Type | Book |
| Publisher | Penguin Random House South Africa |
| Year published | 2008-10-08 |
| Number of pages | 160 |
| Cover note | Book picture is for illustrative purposes only, actual binding, cover or edition may vary. |
| Note | Unavailable |