
Onse vaders by Karin Brynard
In 'n miljoen rsbuurt van Stellenbosch loop 'n huisroof skeef. Die slagoffer se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek. Kaptein Beeslaar, op besoek aan di pragtige dorp, word teen sy sin by die ondersoek betrek. Vyftienhonderd kilometer noord van Beeslaar moet sersant Johannes Ghaap in Soweto gaan soek na 'n vrou en haar kind wat tydens 'n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sink- en bokshuisies aangehou word . . .| SKU | Unavailable |
| ISBN 13 | 9780798158237 |
| ISBN 10 | 0798158239 |
| Title | Onse vaders |
| Author | Karin Brynard |
| Condition | Unavailable |
| Binding Type | Paperback |
| Publisher | Human & Rousseau (Pty) Ltd |
| Year published | 2012-10-20 |
| Number of pages | 512 |
| Cover note | Book picture is for illustrative purposes only, actual binding, cover or edition may vary. |
| Note | Unavailable |